Die hoofleiers van die Laerskool Noord-Eind is onlangs aangewys. Van links is Charl Roux (hoofseun), Hanno Potgieter (onderhoofseun), Nicole Brittz (onderhoofmeisie) en Janike van Ravenswaay (hoofmeisie).


Laerskool Noord-Eind se hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article