Die o.12-seunshokkiespan van Laerskool Paarl Gimnasium het aan die onlangse Marius Schoeman- 7’s-rugby- en 5’s- hokkietoernooi by Hoërskool Gimnasium Paarl deelgeneem. Dié span (links) was die wenners van die toernooi se hokkie-afdeling. Agter is Marius Schoeman, Carli Rheeder (afrigter), Auret Germishuys, Lukas de Wet, Daniël Carstens, Marnus Maree, Estine Hugo (afrigter), Bradley Hallet (Amdec-groep) en Jean Stemmet. Voor is Francois de Villiers, Chean-Roux Theunissen en Bryan Hardine. Die skool is baie trots op die span.


Laerskool Gim se o.12-hokkieseuns wen toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.