Die o.13-seuns- en meisiestennisspanne van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die Swellendam-tennistoernooi deelgeneem en is as die wenners gekroon. Nege skole het aan die toernooi deelgeneem. Die skool is baie trots op hul uitstekende prestasie.


Laerskool Courtrai slaan ’n kishou op tennisbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article