Die Drakenstein-sakekamer se laaste sakekoffiegeleentheid vir 2022 is Vrydag 18 November by die Titans-sportakademie in die Paarl gehou. Van links is Ian Steyn (Projector & Sound), Garine de Wet (Titans), Riaan Petersen (Titans) en Francis Nieuwoudt (Drakenstein-sakekamer). Die volgende sakekoffiesaamtrek word vir Vrydag 20 Januarie beplan.Foto: Maryke Lourens


Laaste koffie vir 2022

You need to be Logged In to leave a comment.