Mag die 46ste Interskole- kragmeting tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool ’n baie besonderse gebeurtenis vir elke leerder wees.
Hou die volledige Interskole 2022-program byderhand sommer op jou selfoon, of laai af en druk uit. Só sal jy niks uitmis nie!
KLIK HIER: INTERSKOLE 2022-GIDS
ONTHOU! Koop jou Paarl Post vanaf Donderdag 18 Augustus om dié spesiale bêre-bylae in gedrukte formaat te kry.


