Die vervaardigers van die gewilde DStv-motorprogram La’t Wiel, Waldo van der Waal (links) en Hannes Visser, het onlangs die La’t Wiel-eenstop-avontuurwinkel buite Paarl geopen. Die legendariese en veelvuldige SA tyd- en baanrenkampioen, die Paarliet Sarel van der Merwe (middel), wat ook sy merk in internasionale motorsport gemaak het, het die La’t Wiel-avontuurwinkel se opening by die Simondium Guild besoek.Foto: PLAN C Productions


La’ Wiel innie Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.