Die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs sy leerlingraad vir 2023 aangekondig. Agter, van links, is Ayesha Hendricks, Aimee du Preez, Nalene Visser en Kelsey van Sitters