Hierdie ses atlete van die Laer Meisieskool La Rochelle het die skool goed in die halfeindronde van die Boland-atletiekbyeenkoms verteenwoordig. Van links is Codie Jansen (o.10: gewigstoot), Meacke Lawrence (o.10: 80 m, 100 m en verspring), Késha-Lee Philander (o.11: verspring), Madison Pienaar (o.12: hoogspring), Ariana Sasoli (o.12: 1 200 m) en Elsje van Heerden (o.13: 800 m).Foto: