Matrikulante aan die Hoër Meisieskool La Rochelle maak gereed vir hul afskeid op Donderdag 22 Oktober. Shonique Collins, Lesley Petersen, Grace Witbooi, Keasha Damon, Brynn Theunissen, Gretschen Williams en Danielle Booysen was uitgevat vir die geleentheid.