Mizaan Scheepers, ’n gr. 10-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, en haar perd, Lipizza Babay Tjoklitsgoud, het talle pryse by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruiterkuns- skolevereniging (Sanesa) in Johannesburg gewen. Die duo het goud verower in die afdeling vir werkende jagter asook vir 70cm-skouperdespring in klas een. Verdere prestasies sluit in derde in die gelykstellingskategorie, asook derde in die 70cm-perdespring in klas twee.
La Rochelle-leerder ry goud los
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.