Bobaas-hokkiespelers van die Hoër Meisieskool La Rochelle is vir Boland-spanne gekies. Interprovinsiale toernooie vind in Bloemfontein plaas en streektoernooie by die Hoërskool Gimnasium in die Paarl. Die o.14-spanne speel streektoernooie en die o.18 A- en B-spanne speel interprovinsiale toernooie. Die o.18 A- en B-spanne speel van 24 tot 30 Junie, die o.16 A- en B-spanne van 1 tot 5 Julie en die o.14 A-, B- en C-spanne van 1 tot 5 Julie. Agter van links is Corin Joseph (o.16 B), Claire le Roux (o.16 C