Diegene wat dagsorg- of naaldwerkkursusse in 2020 wil bywoon, kan nou aansoek doen. Dié kursusse duur vir tien maande, met weeklikse klasse by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Die dagsorgkursus word ook by die House in Paarl aangebied. Die klasse kos R275 per persoon vir die jaar vir albei kursusse. Belangstellende studente kan vir Jessica Ruiters by 021 873 2786 bel of stuur ’n e-pos na jessica@breytenbachsentrum.co.za Besonderhede en datums sal vroeg in Januarie bekend wees.
Kursusse kan almal tot hulp wees
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.