As deel van die L’acte final- kunsuitstalling wat onlangs in die Breytenbach-sentrum plaasgevind het, is kunstenaars soos Robyn Pretorius (links) en Hestemari Ferreira se werk uitgestal. Jan Koster (direksielid van Breytenbach-sentrum) het die kunsuitstalling saam met hulle geniet.Foto: Devidean Moses


Kunstenaars se werk by sentrum uitgestal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article