Die Jack Meyer-kunssentrum het onlangs sy verteenwoordigende raad van leerders (VRL) gekies. Hulle is Michaela de Lima (Hoër Meisieskool Paarl), Paula Zeeman (Hugenote Hoërskool) en Elza du Toit (Hoër Meisieskool Paarl). Al drie dié leerders is in gr.12.