Ané van Eyssen en Lisa Munnik, gr. 12-leerders aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het onlangs die nasionale presidentsverkenner-toekenning verwerf nadat hulle aan al die vereistes van die presidentsverkenner-proses voldoen het. Die presidentsverkenner-eerbewys is ’n nasionale toekenning vir kulturele leierskap.


Kulturele leiers van Larries kry spesiale eerbewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article