Die vierdejaar-onderwysstudente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) se kampus in Wellington beeld met groot opgewondenheid karakters uit wat met die letters CPUT (die instelling se Engelse afkorting) begin ter viering van hul laaste 40 dae op kampus voor hul werks-avontuur begin. Foto: Ernest Kilowan
KSUT Wellington vier 40 dae
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.