Die jaarvergadering van die Vriende van die Wellington-museum word Saterdag (25 Mei) 10:00 by die museum gehou.
Mense wat die vergadering bywoon sal teruggeneem word na 1942 toe groepe Italiaanse krygsgevangenes in en om Wellington op die plase gewerk het.
Die nuut gerestoureerde Goodnow Hall Harpsichord sal ook onthul word.
Vir navrae, stuur ’n e-pos na shandré@wellingtonmuseum.co.za of skakel 021 873 4710.