Hierdie week is Nasio­nale Testamente­week en die plaaslike organi­sasie Monte Christo Miqlat (MCM) het SchoemanLaw Inc die geleentheid gebied om die gemeenskap met gratis testamente te help. Hulp is Maandag (16 September) aan ’n groep inwoners by die Tiffany’s-gemeenskapsentrum in Paarl-Oos verleen. Links is Nicolene en Deon Louw, eienaars van SchoemanLaw Inc., by ’n bejaarde vrou wat haar testament onderteken.


Kry dié week testament reg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article