Die jaarlikse kroning van Mnr. en Mej. Labori het onlangs plaasgevind. Voor: Kuschka Lombard wat as Mej. Labori verkies is en Fabian Lötter, Mnr. Labori. Agter is Bredell Wolfaardt (tweede prins), Elmari Brand (tweede prinses), Hanelise Maritz (organiseerder), Megan Gray (eerste prinses) en Curtley Morrie (eerste prins).Foto: Thinus Maritz