Drie plaaslike binnenshuise krieketspelers is in die Suid-Afrikaanse o.16-span opgeneem. Xavier de Wee, Wade Green en Ethan Hendricks het van 22 tot 28 September aan ’n toernooi deelgeneem.