Die krieketspan van Laerskool Courtrai het aan die Drakenstein se ses-aan-’n-kant-kriekettoernooi 4 Oktober by Paarl Gimnasium deelgeneem. Die span het al sy rondomtaliewedstryde gewen en Nederburg Primêr in die eindstryd geklop. Mark Schwarte, David Keuler, Ryan van der Merwe, Stefan Conradie (kaptein), Dian van der Westhuizen, Matthew Fisher en Bosman de Villiers het die dag geniet.Foto: