Hoërskool Labori het onlangs sy o.14-krieketspan aangekondig wat die skool in sy interskole-byeenkoms teen Hoërskool Bosmansdam sal verteenwoordig. Agter van links is Tristan Jones, Eli Basson, Christiaan Kershoff en Leo de Wet. Middel: Christiaan Beukes, Joshua Gempies en Johan Gerber. Voor: Jay-den Pekeur, die span se kaptein. Ethan Williams en Xavier Bothma was afwesig toe die foto geneem is.


Krieketspan aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article