Hierdie leerders van Hugenote Laerskool het puik presteer in die Paarl Vallei-eisteddfod. Hul uitslae in die afdeling vir kreatiewe skryfwerk, was twee brons-, vier silwer-, ses silwerplus-, ses goud, 11 goudplus-medaljes asook ses cum laude-benoemings.Foto:
Kreatiewe skrywers vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.