Die kranige jong atlete Helende Kemp van die Hoër Meisieskool Paarl en Milana Stickling (onder) van die Laerskool Paarl Gimnasium het Saterdagaand pryse ontvang vir hul prestasies in landloop by Boland Atletiek se prysuitdeling, wat by Drakenstein Korrektiewe Dienste gehou is.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article