Die gewilde maandelikse gesellige wynproe wat deur die Breytenbach-sentrum en die wynkelders van die Wellington-wynroete aangebied word, vind op 27 Januarie by die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 plaas. ’n Musikant sal sorg vir ’n gesellige kuieratmosfeer, terwyl heerlike pizzas geniet kan word. Die byeenkoms sal van 16:00 tot 20:00 plaasvind. Kaartjies vir ’n glas en wynproeë sal teen R50 per persoon beskikbaar wees.Foto:


Kom span uit by die Breytenbach-sentrum

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article