Standard Bank was die hoofborg van Drakenstein Sakekamer se Sakekoffie-geleentheid, wat Vrydag (7 Junie) by die Lemoenkloof-boetiekhotel aangebied is. Nick Arends, die gebiedsbe­stuurder vir batefinansiering van Standard Bank, het ’n praatjie gelewer oor al die sonkrag­finansierings­opsies wat hulle tans bied. Van links: Reagan Muller (Standard Bank), Juandre Klaasen (Standard Bank), Melchior Engelbrecht (Drakenstein Sakekamer), Lurette Rudolph (Standard Bank) en Dirk Breytenbach (Drakenstein Sakekamer). Die volgende Sakekoffiegeleentheid is Vrydag 28 Junie by The Wagyu Experience. Nuwe ondernemings wat wil inskakel kan e-pos stuur na info@drakensteinsakekamer.co.za.Foto: