Kom ry saam met die ATKV-trein

’n Spesiale trein net vir die ATKV Wellington-gesinstak vertrek vanaf Wellington na Kaapstad en weer terug op 14 November.


’n Spesiale trein net vir die ATKV Wellington-gesinstak vertrek vanaf Wellington na Kaapstad en weer terug op 14 November.

Maak dit ’n spesiale gesinsuitstappie en nooi jou vriende saam op die veilige trein wat boonop sekerheidswagte het.

Kom ry saam, daar word besoek afgelê by die Tuine, die Kasteel, die Sterrewag en nog meer.

Die treinrit kos R70 per persoon – groot en klein. Alle ander toegangsgeld is vir jou eie sak.

Die trein vertrek om 08:20 by Wellington-stasie.

Bel Roné Sills by 021 872 5544 of 062 053 3114.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.