Saterdag se reënweer het ondersteuners van wintersport behoorlik getoets. Dit was egter die moeite werd vir Vicky Visser (op die pawiljoen in ligblou), wat kon sien hoe haar seun, Jeandre Visser, die enigste en wendoel in die Hugenote Hoërskool se o.16A-spanwedstryd teen die Hoërskool Hermanus slaan. Foto: Jankie Peek


Kolskoot in die reën!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article