Global Spotlight Talent Search het die afgelope naweek hul jaarlikse gala-aand in die Paarl-stadsaal gehou. Vanjaar se algehele wenner is die sanger Tyrone Langley (tweede van links). Saam met hom is (van links) die sangeres Berene Appolis (derde), die sanger Carl Hendricks (naaswenner) en Sydwell Beziek (sanger en besturende direkteur van die kompetisie).
Kollig op Paarlse sangers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.