Joshua Colley van Rangers veg sy pad deur Violets se verdediging oop.Foto’s: Ernest Kilowan


Winter is ’n tyd vir goeie rugby en Paarl se klubrugby was die afgelope naweek weer in volle swang.

Saterdag se uitslae:

. Young Standards 28-0 Pêrel United;

. Young Gardens 31-14 Simondium; en

. Paarl Rangers 30-21 Violets Paarl.

Week 11 se bepalinge is as volg:

. Vineyards t. Franschhoek – Dal Josafat D;

. Albions t. Stellenbosch Coronations – Wegwedstryd;

. Young Standards t. Allandale – Dal Josafat B;

. Pêrel United t. Young Gardens – Dal Josafat A;

. Paarl Rangers t. Laer Paarl – Dal Josafat C; en

. Simondium t. Violets (Paarl) – Simondium.

You need to be Logged In to leave a comment.