Klein Nederburg Sekondêr se hoofleiers vir 2023 is gereed om hul verantwoordelikhede vir die skooljaar wat voorlê, op te neem. Van links is Gracelyn Brown (onderhoofmeisie), Relebohile Maohloli (hoofmeisie), Cernal Newing (hoofseun) en Damon Tice (onderhoofseun).


Klein Nederburg-hoofleiers oorgehaal vir 2023

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article