Klein Nederburg Senior Sekondêr het onlangs twee steunpilare by die skool gegroet. Die skool se hoofopsigter, David van Rooyen, en sekretaresse, Cynthia Newman, tree af. Van Rooyen was 26 jaar in diens by die skool, en Newman het 33 jaar by die skool gewerk. Die personeel en leerders het die twee vir hul jare lange diens en toewyding aan die skool bedank. Van links is David van Rooyen, Mary Banda (skoolhoof) en Cynthia Newman.
Klein Nederburg groet steunpilare
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.