Na afloop van die Marius Schoeman-sewesrugby en -vyf-aan’n-kant-hokkietoernooi wat onlangs by die Hoërskool Gimnasium Paarl aangebied is, het die Laerskool Paarl Gimnasium se spanne uitstekend gevaar. Klein Gim se o.12-sewesrugbyspan het die toernooi gewen.