Laerskool Paarl Gimnasium het onlangs sy jaarlikse graad 4- en gr. 5- interne redenaarskompetisie gehou. Van links is Mia du Preez (beoordelaar), Alexis Burger (naaswenner), Ané de Jager en Mienke van Heerden (wenners), Ankia Human (derde) en Marelize Meintjes (beoordelaar). Ané en Mienke het gesamentlik die eerste plek behaal.


Klein Gim hou jaarlikse redenaarskompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article