Paarl Primêre Seunskool het onlangs sy 153ste verjaardag gevier. Die seuns het by hul ouer broers van die Hoër Jongenskool Paarl gaan kuier en ’n bietjie meer oor hul skool se geskiedenis geleer. Die gr. 11-leerders het die Klein Boishaaiers op ’n begeleide toer deur die skool en die OSU-museum geneem. Verlede week se vierings het met ’n lekker stukkie verjaardagkoek geëindig. Bo is gr. 1-leerders Benjamin Stevens, Jean Muller, Henri Human, Armin Dominka en Joshua Vos.
Klein Boishaai vier 153 jaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.