Kira Barnes, ’n gr.4-leerder aan die Laer Meisieskool La Rochelle, het onlangs aan die artistieke gimnastiek-distrikskampioenskap (vlak 4) deelgeneem en algeheel derde geëindig. Kira is vir die Kaapse Wynlandspan gekies, wat hierdie week van vandag (26 Augustus) tot Sondag aan die Wes-Kaapse gimnastiekkampioenskap in Saldanha deelneem.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.