Twee organisasies, Light After School en Year Beyond, het verlede Vrydag ’n optog saam met kinders van Magnolia Primêr tot by Orleansvale Primêr gehou. Daar het die kinders verskeie speletjies gespeel wat motoriese ontwikkeling bevorder. Die kinders het ook vlieërs van ou koerante en plastieksakke gemaak.


Kinders vermaak met speletjies en vlieërs

You need to be Logged In to leave a comment.