Die VGK Van Wyksvlei-Wellington kerkkoor bied op Sondag 13 Desember ’n Kers-kantate aan ten bate van die Paarl Post Kersfonds.
Die Kers-kantate, met die tema “Die lig van die wêreld” vind plaas om 10:00 by VGK Bergrivier.
Die musiek is geskryf en gekomponeer deur Appolis Prins (oom Nol).