Die Boland Dragons-karateklub het op 7 en 8 Oktober aan die nasionale Shorin-ryu Shorinkan- kampioenskap in Gqeberha deelgeneem. Die 10 atlete wat deelgeneem het, het altesaam 21 medaljes huis toe gebring. ’n Nasionale span sal uit hierdie resultate gekies word om Suid-Afrika in Julie 2023 by die wêreldkampioenskap in Skotland te verteenwoordig. Voor van links is Luka Breed, Mattys Breed, Sebastian Sonnekus, Johannes Spies en Luka Klue. Agter: Anita Breed, Tharine Louw, JP van Heerden (sensei), Jan-Jan Ludik Louw en Miane Eksteen.


Karateklub skop hard in nasionale kompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.