Die o.19-krieketkapteins van Klein Nederburg Senior Sekondêr en New Orleans Senior Sekondêr, Shabaka Monk (links) en Nathan Jacobs, is gereed vir die krieket-derbywedstryd wat Saterdagoggend op Parysvelde beslis word. Die o.19B-spanne speel vanmiddag (Donderdag 10 Maart) en die o.14- en o.15-spanne môremiddag (Vrydag 11 Maart). Foto: Chantélle Hartebeest
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.