Leerders van Hugenote Hoërskool het Saterdag 27 Julie aan ’n skoonmaakprojek genaamd “TrashBash” deelgeneem. Dit was ’n projek van die Two Oceans-akwarium in Kaapstad en verskeie navorsers en het op die strand van Mouille Point naby die Kaapse voorstad Groenpunt plaasgevind. Deelname aan die projek, wat deur Hugenote se VRL gedryf is, het bewustheid onder die leerders gekweek. Van links is Reghardt Strydom, Aimee-Leigh McCarthy, Marklin Kruger, Janey Farr, Cameron de Kock en Lukho Nqose.Foto:


Kampvegters vir ’n skoner aarde

You need to be Logged In to leave a comment.