Schalk Meiring, ’n gr. 6-leerder aan die Primêre Seunskool Paarl, het tydens die SA tweekamp­kampioenskap vir o.13’s die goue medalje verower.