Die televisiepersoonlikheid Kabous Meiring (links) wat die televisieprogram Megaboere aanbied, het die kunsuitstalling Grond by die Breytenbach-galery in Wellington geopen. Die landskapskuns van Estelle Marais en Cobus van Bosch is tot 7 April by die Breytenbach-kultuursentrum te sien. Bo is Meiring saam met Anne-Ghrett Erasmus, die galery-eienaar, en die Paarliet dr. Wim Gericke. Foto: Engela Duvenage
Kabous open kunsuitstalling
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.