Drie gr. 10-leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle is vir die Paarl se junior stadsraad gekies. Van links is Nalene Visser (geldinsameling), Zahra Singh (junior burgemeester) en Sisca Joubert (ekologie).Foto: