Die skoleliga van Wynland-jukskei het Saterdag 26 Oktober afgesluit met die laaste wedstryde in Wellington. In die A-afdeling vir laerskole het Hugenote Laerskool se A1-span silwer gekry en die A2-span het brons verower. In die B-afdeling het die B-span goud verower. Die volgende leerders is in die Kaapse Wynlandspanne, wat in Desember aan die SA toernooi in Kroonstad gaan deelneem, opgeneem: Hugo Visser (o.13-A1-seuns) en Elzaan Bredenkamp (o.13-A1-meisies
Jukskeispanne gekies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.