Die Laerskool Drakenstein se gr. 1-juffrou, Carina van As, maak klein Gia Plaatjies se vlegsel vas terwyl haar klasmaatjie Deu-Nieta Plaatjies toekyk. Die gr.1-klas was baie opgewonde oor hul eerste skooldag.Foto: Ross Michaels