Die Paashaas het reeds vandeesweek by die jongspan van Vrykyk besoek afgelê toe hy saam met Lew Geffen Sotheby’s Eiendomme in die Paarl ’n Paaseier-soektog in ’n plaaslike parkie gehou het. Saam met die jongspan en die Paashaas is Adele de Almeide en Miranda Coetzee.Foto: