Dal Josaphat Primêr het Vrydag sy Mnr. en Mej. Dal Josaphat-skoonheidskom­petisie (senior en junior) by die skool gehou. Bo is die wenners saam met die skoolhoof, Adam Fortuin. Agter: Damniesa Buikies (2de prinses jnr.), Chanlin Ruiters (1ste jnr.), Tyron Thompson (2de snr.), en Evandre Beukes (1ste snr). Voor van links is Shannen Lukas (Mej. Dal Josaphat jnr.), Hensley Philander (2de jnr.), Devandre Fisher (Mnr. Dal Josaphat jnr.), Terrence Lee September (2de snr.), Skyle Beuker (Mnr. Dal Josaphat snr.), Rudoney September (Mej. Dal Josaphat snr.), Previn-Lee Marthinus (1ste snr.) en Ethan Wilson (1ste jnr.).