Twee leerlinge van die Ester Horne-musiekskool, James Pitout (links) en Melandi van Eeden, het onlangs aan die Paarl Vallei Eisteddfod deelgeneem. James het ook aan die ukulele-afdeling deelgeneem.


Jong musikante by Eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article