Lillie Loft van die Laerskool Noordeind se Blue Bar-duif het op 10 September die junior afdeling van die duiwewed­vlug van Leeu.- Gamka na die Paarl gewen. Loft is ’n lid van die Federated Board of Housing Unions, ’n duiwewedvlugklub wat ook die resies gereël het. Loft se duif het die 298 kilometer gevlieg teen 1 148 meter per minuut, of 68,8 km/ h.Foto:


Jong Lillie se duif

You need to be Logged In to leave a comment.